2 Bedroom House in Faerie Glen
2 Bedroom Retirement House for Sale in Faerie Glen
Die ideale aftreehuis vir 50 plus persone in gevestigde aftreeoord in Faerie Glen Pretoria.
Omring deur pragtige tuine met staproetes en gemeenskapsaal in ''n rustige omgewing, maar steeds naby aan alle geriewe.
Hierdie 2 slaapkamer huis bied 2 badkamers - een met stort en die ander met bad.
Die siteetkamer skep ruim atmosfeer met klein ekstra ingangspasie wat deel vorm van die vertrek.
Die kombuis kom met afsonderlike opwas gedeelte het ook ''n baie gerieflike spenskas.
Die huis is geteel met matte in beide slaapkamers.
Die enkel motorhuis is direk verbind aan die leefarea met motorafdak voor.
Goeie toesluit en ry opsie.
Verdere voordele van hierdie aftreeoord is die tuindienste wat ingesluit is en vir deeltitel ook huisversekering en buite onderhoud.
Die gemeenskapsaal met goed toegeruste kombuis kan gehuur word teen baie billike tarief. Daar is ook gemeenskaplike braai geriewe vir familie byeenkomste.
Verder is daar ''n haarsalon en goed toegeruste biblioteek.
Die aftreeoord word goed onderhou en het prys gewen vir die beste en mooiste tuine in aftreeoorde gedurende 2025.
Kom kyk gerus - aftreehuise verkoop vinnig en aanvraag is hoog.
Property details
- Listing number T5508704
- Property type House
- Listing date 3 Jun 2026
- Floor size 124 m²
- Rates and taxes R 1 074
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 2
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 1
- Covered parking 1
- Laundry
- Patio
- Security post
- Garden