2 Bedroom House in Faerie Glen
2 Slaapkamer Aftreehuis te koop in Faerie Glen
SOLE MANDATEALLEENMANDAAT
Hierdie netjies huis in n gevestigde en polulre aftreeoord is ideal vir 50 plus persone en n veilige omgewing.
Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan siteetkamer en klein gerieflike kombuis met onderdak agterplaas, privaat noord stoep en enkel motorhuis. Die 2 lugversorgers in sitkamer en slaapkamer is ook ideaal in die somerdae.
Die aftreeoord bied:
24-uur-sekuriteit met noodknoppie by eenhede
Kliniek met volledig geregistreerde versorgingsafdeling step-down
Suster op roep gedurende die week
Haarkapper, Biblioteek, Sit-and- Fit-oefeninge en gereelde byeenkomste word in die gemeenskapsaal aangebied
Daaglikse etes beskikbaar wat in die eetsaal of by die huis afgelewer kan word
Troeteldier vriendelik nie katte nie
Boorgat vir tuin gebruik maar kan uithelp in noodgevalle
Hierdie bied n veilige, gerieflike en gemaklike leefstyl naby alle geriewe in die nabye omgewing.
Property details
- Listing number T5693337
- Property type House
- Listing date 17 Nov 2026
- Floor size 116 m²
- Rates and taxes R 923
- Levies R 4 914
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 2
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 1
- Pet friendly
- Patio
- Security post
- Garden
- Aircon