R 2 050 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Kleinfontein

3 2 2 840 m² 150 m²

Three Bedroom House for Sale

Prag Eiendom te koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap in die Wildspark area. ''n Asemrowende uitsig oor Donkerhoek. Hierdie drie slaapkamer huis spreek van ruimte, met twee vol badkamers, oopplan leefarea en eetkamer waar jy soggens kan sit en die wild besigtig wat vrylik rondbeweeg, kombuis met baie ingeboude kaste en ''n aparte waskamer, dubbelmotorhuis en heerlike stoep met ingeboude braaier. Hierdie eiendom het ''n ongelooflike mooi tuin. Die eiendom het ''n sonkrag geyser.

Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog.

Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.

Property details

  • Listing number T5550519
  • Property type House
  • Listing date 13 Jul 2026
  • Land size 840 m²
  • Floor size 150 m²
  • Levies R 3 500

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Dining areas 1
  • Garage parking 1
  • Open parking 1
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family TV room

Photo gallery