R 1 400 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Kleinfontein

3 2 5 840 m²

Three Bedroom House for Sale in Kleinfontein

Prag drieslaapkamer huis te koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap, slegs 7km vanaf Rayton en 20 km vanaf Pretoria Oos. Dit maak dit die perfekte plek om uit die stadsgedruis te vestig, maar steeds naby is aan van die land se beste inkopie sentrums, dokters en hospitale.

Sleutel kenmerke van eiendom:

Drie slaapkamers

Twee badkamers

Twee leefareas

Twee kombuise

Dubbel Motorhuis

Enkel Motorhuis

Dubbel Afdak

Enkel Afdak

Onderdak stoep

Hierdie eiendom is gelee in die Wildspark in Kleinfontein, hier kan jy na werk ontspan en kyk hoe die wild vrylik wei.

Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry.

Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersiële eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik.

Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.

Property details

  • Listing number T5220795
  • Property type House
  • Listing date 8 Sep 2025
  • Land size 840 m²
  • Levies R 3 200

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Garage parking 2
  • Open parking 1
  • Covered parking 2
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Kitchen
  • Garden
  • Family TV room

Photo gallery