3 Bedroom House in Kleinfontein
Three Bedroom House for sale
Prag 3 slaapkamer huis te koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap Hierdie eiendom beskik oor 3 slaapkamers, Oopplan leefarea eetkamer, kombuis en ''n vol badkamer. Daar is n aparte opwaskamer, wat ook oor baie plek beskik vir vrieskaste yskaste, en kan ook as spens gebruik word. Die hele erf is omhein, en is troeteldier vriendelik. Die eiendom beskik oor ''n dubbel motorhuis en afdak.
Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog.
Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Property details
- Listing number T5668692
- Property type House
- Listing date 26 Oct 2026
- Land size 600 m²
- Levies R 3 300
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 1
- Dining areas 1
- Garage parking 1
- Open parking 1
- Covered parking 1
- Pet friendly
- Built in cupboards
- Laundry
- Kitchen
- Scullery
- Family TV room