2 Bedroom Townhouse in Kleinfontein
Meenthuis Te koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop Donkerhoek en Rayton
Meenthuis Te koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop Donkerhoek en Rayton
Is jy moeg vir die lewe in die Stad Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat gele is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is gele bo-op die Magaliesberg met n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Hierdie pragtige eenheid is gele in n aftree-oord en Kopers moet ten minste 55 jaar oud wees om te kan koop in hierdie oord.
Hierdie siersteen meenthuis bied die volgende: 2-Slaapkamers, 1-Badkamer jy moeg vir die lewe in die Stad Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat gele is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is gele bo-op die Magaliesberg met n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: n Aandeleblokskema is n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is gele op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind.
Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.
Property details
- Listing number T5641082
- Property type Townhouse
- Listing date 2 Oct 2026
- Floor size 80 m²
- Levies R 3 000
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 1
- Dining areas 1
- Garage parking 1
- Open parking 1
- Kitchen
- Garden
- Family TV room