3 Bedroom House in Kleinfontein
Three Bedroom House for sale
Moderne drieslaapkamer huis te koop in die Wildspark in Kleinfontein. Hierdie eiendom het ''n prag uitsig en stoep waar mens rustig kan raak na ''n dag se werk en die natuurskoon waardeer en die wild lewe besigtig. Die moderne huis is perfek vir ''n jong gesin, of afgetrede mense wat smag na rus en vrede. Die eiendom het drieslaapkamers, drie badkamers, waarvan twee slaapkamers on-suite is. Die huis het ''n groot oopplan kombuis, eetkamer en woonarea, wat uitloop op ''n groot dek. Daar is ook ''n aparte waskamer. Die eiendom het ''n groot dubbel motorhuis met 2.4 meter hoe deure, 8 meter lang afdak, wat groot genoeg is vir ''n karavaan sleepwa asook ''n groot solder bo die motorhuis asook nog ''n vertrek wat maklik in ''n vierde slaapkamer kantoor omskep kan word. Die solder is tans ingerig vir ''n tuis gimnasium.
Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Property details
- Listing number T5559160
- Property type House
- Listing date 20 Jul 2026
- Land size 800 m²
- Floor size 290 m²
- Levies R 3 400
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 3
- En-suite 2
- Dining areas 1
- Garage parking 1
- Open parking 1
- Covered parking 1
- Pet friendly
- Built in cupboards
- Kitchen
- Scullery
- Family TV room