Reduced
R 1 400 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Kleinfontein

3 2 2 500 m²

Three Bedroom House for sale

Drie slaapkamer huis met twee badkamers te koop in Kleinfontein. Hierdie prag eiendom is die iedeale gesinswoning, met baie ingeboude kaste , n oopplan leefarea eetkamer en ''n kombuis. Die stoep by die kombuis is toegebou wat baie gerieflik dien as ''n waskamer. Die eiendom het ook ''n heerlike toegeboude sonstoep. Daar is ''n dubbel motorhuis, groter as standaard, daar sal met gemak twee voertuie kan inpas asook ''n waentjie karavaan.

Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.

Property details

  • Listing number T5565129
  • Property type House
  • Listing date 24 Jul 2026
  • Land size 500 m²
  • Levies R 3 500

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Garage parking 2
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Laundry
  • Kitchen

Photo gallery