R 1 400 000
calculate bond costs

2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) Outlying

2 2 2 127 m² 35 m²

2 Slaapkamer grasdak huis met bos uitsig

Eksklusiewe Grasdakhuis met Lapa andamp bos uitsig R1 400 000

Hierdie grasdakhuis in In die Oog 106 is n ware juweel vir iemand wat aftree met styl. Dis die perfekte kombinasie van karakter, warmte en moderne gerief ideaal om herinneringe saam met familie en vriende te bou.

Hoofkenmerke:

2 slaapkamers ruim plek vir Queen size bed

2 en suite-badkamers met storte

Studeerkamer

Groot sitkamer

Kombuis met ingeboude kaste

Groot lapa perfek vir braai andamp kuier en herinneringe bou

Panoramiese bos uitsig

Tradisionele grasdak met groot lapa

Jou nuwe aftree-lifestyle:

Hierdie eiendom bied jou die beste van twee wrelde: die rustigheid van n grasdakhuis met n unieke styl, en die gemak van n moderne leefruimte wat instapklaar is. Sit terug, geniet die uitsig, en leef jou goue jare in n huis wat net soveel geselligheid as vrede bied.

R1,4 miljoen n belegging in lewenskwaliteit.

VISION REALTY PTY LTD trading as REMAX Vision Mookgophong operates in terms of a franchise agreement with REMAX of Southern Africa.

Property details

  • Listing number T5305883
  • Property type House
  • Listing date 16 Nov 2025
  • Land size 127 m²
  • Floor size 35 m²
  • Rates and taxes R 580
  • Levies R 4 200

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Open parking 2
  • Pet friendly
  • Club house
  • Gym
  • Patio
  • Pool
  • Garden
  • Paving

Photo gallery