R 450 000
calculate bond costs
1 Bedroom Apartment in Mookgophong (Naboomspruit) Outlying
1
1
87 m²
Ontsnap na rus en natuur by Constantia Oord!
Hierdie bekoorlike 1-slaapkamer, 1-badkamer eenheid bied die perfekte wegbreek of belegging in n rustige, natuurlike omgewing. Die eenheid beskik oor n ruim stoep met n ingeboude braai ideaal vir ontspanne kuier en samesyn met familie en vriende. Alle meubels is ingesluit, wat dit n instap-en-geniet geleentheid maak.
Gele naby die gemeenskaplike swembad, kan jy warm dae geniet en binne minute afkoel. Die oord bied ook n speelpark vir kinders en n putt-putt baan, wat dit perfek maak vir gesinne of naweekwegbreke.
Ervaar die stilte en skoonheid van die natuur, weg van die stad se geraas, terwyl jy steeds gemak en ontspanning geniet.
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie jou eie stukkie paradys wag!
Property details
- Listing number T5458756
- Property type Apartment
- Listing date 16 Apr 2026
- Floor size 87 m²
- Rates and taxes R 139
- Levies R 1 612
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Pool
- Furnished
- Kitchen
- Lapa