2.5 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) Outlying

2.5 1 1 280 m² 70 m²

Die Oog Aftreelandgoed

Ervaar die bekoring van bosveldlewe in hierdie karaktervolle grasdak-chalet, ideaal vir iemand wat op soek is na n gesellige en praktiese eiendom met n rustieke atmosfeer.

Die chalet beskik oor 2,5 slaapkamers, met n bykomende solderarea wat ekstra bruikbare ruimte bied. Die eenheid het een badkamer, asook n kombuis met ingeboude kaste en n gemaklike leef- en eetarea. Die houtafwerkings, ho plafonne en kenmerkende grasdak skep n warm, uitnodigende atmosfeer met n besondere bosveldkarakter.

Een van die eiendom se hoogtepunte is die privaat buitebraai-area en lapa, waar familie en vriende heerlik kan saamkuier en die buitelewe geniet.

Eiendomskenmerke:

2,5 slaapkamers

Bykomende solderruimte

1 badkamer

Kombuis met ingeboude kaste

Gesellige leef- en eetarea

Kenmerkende grasdak en rustieke afwerkings

Privaat buitebraai-area

Lapa vir ontspanning en kuier

Geplaveide buite-area

Hierdie unieke chalet bied n besonderse kombinasie van karakter, praktiese leefruimte en buiteluggenot. n Ideale geleentheid vir kopers wat die rustigheid en bekoring van bosveldlewe waardeer.

Met aanbou moontlikhede.

Property details

  • Listing number T5660776
  • Property type House
  • Listing date 19 Oct 2026
  • Land size 280 m²
  • Floor size 70 m²
  • Rates and taxes R 500
  • Levies R 3 673

Property features

  • Bedrooms 2.5
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Open parking 1
  • Pet friendly
  • Patio
  • Pool
  • Security post
  • Garden

Photo gallery