R 1 280 000
calculate bond costs

2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) Outlying

2 2 1 350 m² 98 m²

Die Oog Aftreelandgoed

Hierdie netjiese en gerieflike woning bied n verwelkomende atmosfeer en praktiese leefruimtes

Die huis beskik oor ruim slaapkamers met ingeboude kaste, asook badkamers met getelde afwerkings.

Die kombuis spog met donker houtkaste, goeie werkbladruimte en n praktiese uitleg wat daaglikse kosvoorbereiding vergemaklik.

Die leefarea bied n aangename ruimte om saam met familie en vriende te kuier. Van hier af lei die leefruimte na n bedekte stoep met n buite braai area ideaal vir ontspanne etes en gesellige kuiergeleenthede.

Die eiendom beskik verder oor n netjiese tuin met n grasperk, n geplaveide paadjie en n omheinde erf wat privaatheid bied.

Eiendomskenmerke:

Ruim slaapkamers met ingeboude kaste

Badkamers met getelde afwerkings

Praktiese kombuis met ingeboude kaste

Aangename leefarea

Bedekte stoep met buite-eetarea

Netjiese tuin en grasperk

Omheinde erf

Hierdie eiendom bied n goeie kombinasie van gemak, praktiese leefruimtes en n aangename buitelewe. n Besigtiging word aanbeveel om alles wat die woning bied, self te waardeer.

Property details

  • Listing number T5660829
  • Property type House
  • Listing date 19 Oct 2026
  • Land size 350 m²
  • Floor size 98 m²
  • Rates and taxes R 750
  • Levies R 4 320

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Open parking 1
  • Pet friendly
  • Patio
  • Pool
  • Security post
  • Garden

Photo gallery