R 2 600 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

3 3 4

Prime Property for Sale in Naboomspruit

Ruim 3-Slaapkamer Huis te Koop Golfbaan Uitsig

Hierdie pragtige en ruim 3-slaapkamer huis het alles en nog meer om gemaklike en moderne leefstyl te bied. Die eiendom is ideaal gelee in n veilige, diere-vriendelike kompleks met sekuriteitstoegang en beheerhekke. Dit is voltitel eiendom en gelee reg langs die gholfbaan, waar slegs n paar huise beskikbaar kom op die mark.

Geniet n ongestoorde uitsig oor die gholfbaan, aangesien daar geen huise aan die agterkant van die eiendom is nie.

Eiendom Kenmerke

3 Ruim Slaapkamers met ingeboude kaste

3 Badkamers

Hoofslaapkamer met volledige en-suite badkamer, rolstoelvriendelike stort en aparte aantrekkamer

Netjiese, ruim kamers met baie natuurlike lig en lug

Groot oopplan sit- en eetkamer

Kombuis

Nuwe, goed beplande kombuis

Uitstekende kombuiskaste vir maklike en gerieflike gebruik

Ekstra Kenmerke

Boorgat 220 m diep huis gebruik slegs boorgatwater

Sonkragstelsel:

44 sonpanele

3 batterye

16 KVA inverter

Hele huis werk op sonkrag

Sonpaneel geyser

2 5000 L watertenks

Waterfiltrasiestelsel met UV-ligte

Cottage Gold diefwering in die huis

Muskietgaas by deure

Apart opwas kamer

Sekuriteits kameras

Alle waterpype reeds vervang met koperpype

Sentrale lugversorging deur die hele huis

Besproeiingstelsel met timers in die tuin

Aparte bediendekamer met badkamer en stort

Toesluit stoor kamer

2 rolstoelvriendelike storte

Trellis deure by slaapkamers

Dakwaaiers

Plafon isolasie om die huis koel te hou

Buite Kenmerke

Pragtige kuierstoep aan die voorkant met uitsig oor die gholfbaan

Dubbele motorhuis

Afdak parkeerplek

Netjiese paving aan die voorkant

Hierdie is n uitstekende, ruim huis met baie ekstras en genoeg leefruimte perfek vir gemaklike en veilige woon in n pragtige omgewing.

Kontak ons vandag om n besigtiging te reel.

Property details

  • Listing number T5427271
  • Property type House
  • Listing date 17 Mar 2026
  • Rates and taxes R 1 200
  • Levies R 270

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • Lounges 2
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Open parking 2
  • Flatlets
  • Pet friendly
  • Laundry
  • Patio
  • Security post
  • Staff quarters
  • Study
  • Aircon

Photo gallery