2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)
Ruim en Gerieflike Huis in Golfpark
n Ideale geleentheid in die gewilde Golfpark!
Hierdie netjiese en ruim woning bied alles wat jy nodig het vir gemaklike en praktiese gesinslewe.
Die huis beskik oor 2 ruim slaapkamers met ingeboude kaste en 2 badkamers een met n bad en die ander met n stort.
Die ruim oopplan sit- en eetkamer skep n warm, uitnodigende leefarea en vloei natuurlik na die goed toegeruste kombuis met genoegsame ingeboude kaste, wat volop stoorplek bied.
Een van die woning se besondere kenmerke is die heerlike toegeboude stoepkamer die perfekte plek om te ontspan, kuier of rustig n koppie koffie te geniet, ongeag die weer.
Vir voertuie en ekstra gerief is daar n dubbelmotorhuis, asook n dubbele skadunetafdak.
Die eiendom beskik ook oor n watertenk met n drukpomp, wat ekstra watergerief en gemoedsrus bied.
Eiendomskenmerke:
2 Ruim slaapkamers
2 Badkamers
Ruim oopplan sit- en eetkamer
Kombuis met genoegsame ingeboude kaste
Toegeboude stoepkamer
Dubbelmotorhuis
Dubbele skadunetafdak
Water tenk met drukpomp
Moenie hierdie geleentheid misloop nie maak vandag n afspraak om hierdie besonderse woning te besigtig!
Property details
- Listing number T5626304
- Property type House
- Listing date 17 Sep 2026
- Land size 412 m²
- Rates and taxes R 929
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 2
- En-suite 1
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 2
- Open parking 2
- Pet friendly
- Built in cupboards
- Kitchen
- Water included