2 Bedroom House in Mookgophong Outlying

2 1 1 300 m² 58 m²

Knus twee slaapkamer aftree eenheid in die gesogte Die Oog Aftree Landgoed.

Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld.

Hierdie is n netjiese, privaat losstaande eiendom in n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die fotos kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur groot hoe bome. n Ryk voel lewe en wildsbokkies wat kom kuier.

Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die leefarea is deel van die oopplan kombuis.

Pragtige kombuis met genoeg kaste, graniet blaaie, ''n twee plaat elektriese stoofblad met plek vir n wasmasjien en ''n regop yskasvrieskas kombinasie.

Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met ''genoeg ingeboude kaste. Dit het ook ''n skuifdeur wat op ''n patio uitloop. Die badkamer bestaan uit n stort, toilet, ingeboude wasbak en is geteel. Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit.

Buite die sitkamer is ''n mooi, groot grasdak lapa met ''n ingeboude braai en kaste om braai toerusting ensovoorts te stoor.

Die tuin is klein en netjies.

Daar is ''n afdak vir jou voertuig.

Die woon eenheid is baie sentraal gelee, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, jukskeibane, klubhuis en meer fasiliteite om van te droom.

Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!

Property details

  • Listing number T5381680
  • Property type House
  • Listing date 9 Feb 2026
  • Land size 300 m²
  • Floor size 58 m²
  • Rates and taxes R 550
  • Levies R 3 739

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 1
  • Pet friendly
  • Patio
  • Pool
  • Security post
  • Garden

Photo gallery