2 Bedroom House in Mookgophong Outlying

2 1 1 200 m² 57 m²

Pragtige, bekostigbare twee slaapkamer aftree woning by Die Oog Aftree Landgoed!

ALLEENMANDAAT Bekostigbare Bosveld-aftrede in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed

Hierdie netjiese en knus rondawel bied die ideale geleentheid vir rustige aftrede in die veilige en gevestigde Die Oog Aftree Landgoed.

Die eenheid beskik oor:

2 slaapkamers

1 badkamer met stort, wasbak en toilet

Oopplan kombuis en leefarea wat n gemaklike en praktiese leefruimte skep

Geslote lapa met seil ideaal vir ontspanning en kuier in die Bosveld

Afdak vir veilige en maklike parkering

Hierdie aftree-eenheid is baie strategies gelee slegs ongeveer 50 meter vanaf die sorgsentrum, restaurant en gewilde warmwater-swembad. Alles wat jy benodig is binne maklike stapafstand.

Geniet veilige, rustige Bosveldlewe met uitstekende sekuriteit en n gevestigde gemeenskap.

Prys: R689 000

Moenie hierdie uitstekende alleenmandaat misloop nie. Kontak ons vandag nog om n besigtiging te reel.

Property details

  • Listing number T5489681
  • Property type House
  • Listing date 18 May 2026
  • Land size 200 m²
  • Floor size 57 m²
  • Rates and taxes R 700
  • Levies R 3 850

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Covered parking 1
  • Pet friendly
  • Patio
  • Pool
  • Security post
  • Garden
  • Electric fencing

Photo gallery