3 Bedroom House in Mookgophong
3 Bedroom family-home in Sought-After Retirement Lifestyle Resort
Pragtige 3 Slaapkamer aftree woning by hierdie gewilde aftree oord gelee te die oog - ''n pragtige landgoed waar die rustigheid van die bosveld jou omring. Die geriewe wat jou hier te beurt val, is van die beste gehalte met die lieflike verhitte swembad geriewe, restaurante, biblioteek, kliniek en diensentrum asook Veiligheidsaspekte wat hoog in aanvraag is met 24hr sekuriteitswagte en patrolleerdienste in aksie op gereelde basis.
Hierdie pragtige eenheid bied ''n baie funksionele kombuis met moderne afwerking en meer as genoeg pakspasie asook ''n gerieflike eiland wat ekstra werkspasie bied. Die gerieflike sitkamer vloei na ''n gesellige onthaalarea waar heerlike onderdak kuiers die hartklop van hierdie woning word. Die hoofslaapkamer het baie kasspasie en ''n En-suite badkamer met ''n stort , wasbak en toiletgeriewe. Die algemene badkamer is toegerus met badgeriewe. Die bo-kamer het ''n gerieflike stel trappe wat daarheen lei en is baie ruim om voorsiening te maak vir 2 beddens of ''n dubbelgrootte bed. Daar is ''n derde vertrek wat ook as ''n enkelkamer of ''n studeerkamer kan dien. Twee onderdak parkerings vir die eienaarsvoertuie is gerieflik by die woning ingerig. Hierdie goedversorgde eenheid bied soveel styl en sjarme en hoort op die besigtigingslys.
Property details
- Listing number T5307562
- Property type House
- Listing date 17 Nov 2025
- Land size 83 m²
- Rates and taxes R 483
- Levies R 4 155
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- En-suite 1
- Open parking 2
- Covered parking 2
- Built in cupboards
- Kitchen
- Family TV room
- Water included