2 Bedroom House in Mookgophong

2 1

Property for Sale in Naboomspruit

2 Slaapkamer Huis te Koop in Constantia Minerale Bron

Hierdie knus 2 slaapkamer huis is gelee in die gewilde Constantia Minerale Bron. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en n ruim braai- en kuierkamer wat ideaal is vir ontspanning en vermaak.

Die eiendom is perfek geskik as n naweek-wegbreekhuis of vir rustige aftrede, met n ontspanne leefstyl in n veilige en gevestigde omgewing.

n Bekostigbare en praktiese opsie vir iemand wat op soek is na gemak en rus.

Property details

  • Listing number T5360197
  • Property type House
  • Listing date 22 Jan 2026
  • Rates and taxes R 2 100

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Patio

Photo gallery