5 Bedroom House in Mookgophong
5 Slaapkamer Famile huis te koop in NaboomspruitMookgopong
Uitstaande Familie huis te koop in Gholfpark Naboomspruit.
Voltitel eiendom in n veilige kompleks. Hier is geen maandelikse heffings betaalbaar nie, slegs n munimale sekuriteits fooi vir die 247 toegangsbeheerde hekke met veiligheids personeel.
Hierdie huis merk al die punte reg af vir ''n Koper.
Alles en nog meer is net hier!
Die Pragtig huis bestaan uit:-
Vyf slaapkamers ideale Familie huis!!!
Die hoof slaapkamer is toegerus net n en-suite badkamer, pragtige moderne inloop stort, netjiese kaste en n lugversorger.
Hier is twee pragtige gaste kamers en een gaste badkamer.
Aan die ander kant van die huis is twee gaste kamers emt een badkamer - hierdie gedeelte is
ideaal vir Oupa en Ouma wat by die kinders bly.
Die twee kamers het hul eie toegang en kan ook verhuur word.
Die voorstoepie is ideaal vir laatmiddag kuiers.
Hier is n apparte sitkamer, oopplan eetkamer en kombuis, die kombuis het n apparte opwas en spens gedeelte, baie gerieflik vir enige huisvrou! Die kombuis is ook toegerus met n gasstof en elektriese stoof, netjies kaste en plek vir n dubbel yskas.
Vanaf die eetkamer is die TV kamer met n ingeboude kaggel , hier is ook n deur wat uitvloei na die privaat tuin. Hierdie is nou werklik n gesellige kuier vertrek en leef area.
Die binne hof by die agterdeur is toegerus n netjiese skadunet afdak en netjiese plaveisel, wat n lekker buite kuier en leef area!
Netjies geboude dubbel afdak vir twee voertuie en oop spasie parkering vir twee voertuie, alles by die oprit is onder plaveisel netjies!
Hierdie eiendom bied absolute privaatheid met die netjiese mure reg rondom die erf.
HIer is ook n 2de toegangs hek en spasie op die erf vir n karavaan, waentjie en ander wiele.
Voordele:- Ses sonpanele met 8 Kva Battery.
Sentrale verkoeling reg deur die huis.
Twee watertanks 2,500 liter elk met n druk pomp.
Voorafbetaalde krag meter , water meter en Fiber aansluit punt.
Kom beleef die Bosveld met sy wonderlike klimaat.
Hier kan mens intrek bly en begin leef.
Kontak my dadelik vir ''n afskraak, kom kyk gerus!
Additional Features:
- Fibre Cabling
Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag
Property details
- Listing number T5409656
- Property type House
- Listing date 3 Mar 2026
- Land size 732 m²
- Floor size 190 m²
- Rates and taxes R 975
Property features
- Bedrooms 5
- Bathrooms 3
- En-suite 2
- Lounges 2
- Dining areas 1
- Open parking 1
- Covered parking 1
- Laundry
- Patio
- Garden
- Scullery
- Pantry
- Family TV room
- Fireplace
- Aircon