2 Bedroom House in Bela-Bela (Warmbaths)

2 1.5 2 100 m²

2 Bedroom House for Sale in Bela Bela

Ideale aftrede in Bosveldomgewing in ''n veilige sekuriteits aftreeoord met vele aktiwiteite en geriewe vir 50 plus persone.

Die 2 slaapkamer afteehuis is gele in ''n gewilde aftreeoord in Bela Bela.

Afskaal is nie noodwendig ongerieflike nie...

Die huis het oopplan siteetkamer en kombuis

Met afsonderlike opwaskamer

Die badkamer het wasbak, bad en stort, terwyl die toilet gerieflik apart is.

Beide slaapkamers het genoeg kaste.

Stoep aan die noorde kant

Voor die enkel motorhuis is ''n motorafdak.

Die tuine word versorg en normale voordele geld vir deeltitel ontwikkelings wat die lewe makliker maak vir afgetrede persone.

Kom kyk gerus.

Property details

  • Listing number T5395860
  • Property type House
  • Listing date 19 Feb 2026
  • Floor size 100 m²

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1.5
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 1
  • Covered parking 1
  • Laundry
  • Patio
  • Security post
  • Garden

Photo gallery