New

2 Bedroom House in Bela-Bela (Warmbaths)

2 1.5 1 115 m²

2 Bedroom Retirement

Aftreehuis te koop in Bela Bela

Gerieflike en ideale sluit-en-ry opsie.

Mooi aftreeoord met groen gras en groot bome skep rustige omgewing vir aftrede in Warmbad. Dit is weg van stadsrumoer en verkeer.

Hierdie aftreehuis bied:

2 slaapkamers met baie kaste

1 volledige badkamer met bad en stort, en ook afsonderlike toilet en wasbak.

Oopplan siteetkamer en kombuis

Die enkel motorhuis loop direk in die huis.

Hierdie gevestigde deeltitel aftreeoord het ook ''n gemeenskapsaal en biblioteek

Kom kyk gerus.

Property details

  • Listing number T5480486
  • Property type House
  • Listing date 8 May 2026
  • Floor size 115 m²
  • Levies R 2 009

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1.5
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 1
  • Security post

Photo gallery