3 Bedroom House in Modimole (Nylstroom)
3 Bedroom Retirement House for Sale
Baie ruim huis te koop in aftree-oord in Modimolle
Ideaal vir iemand wat spasie benodig maar steeds in veilige aftreeord wil woon in ''n rustige en stil bosveldomgewing.
Die huis bied meer:
3 slaapkamers
2 badkamers
Studeerkamer
Baie ruim oopplan sit en eetkamer
Kombuis met baie kaste en gas plate
Afsonderlike opwas gedeelte
Groot vertrek ideaal as a werkskamerleefkamer
Die huis het netjies groot vloerteels in al die leefareas en slaapkamers
Die huis het alarm en vele veiligheids deure
Die oopstoep is toegerus met trellidor alle kante.
Die tuin is privaat
Die gereedskapskamer is gerieflik van baksteenkonstruksie
Die dubbel motorafdak is agter garage deure.
Die 5000 liter water tenk en drukpomp verseker ononderbroke water voorsiening.
Maak gerus ''n afspraak en sien hierdie ruim aftreehuis as dit jou behoeftes pas.
Property details
- Listing number T5470486
- Property type House
- Listing date 28 Apr 2026
- Land size 751 m²
- Rates and taxes R 1 600
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- Lounges 2
- Dining areas 1
- Pet friendly
- Laundry
- Patio
- Study
- Garden