5 Bedroom House in Modimolle (Nylstroom)
Lieflike groot familie huis
Dubbelverdieping familie huis by uitnemendheid, Baie spasie en veilige omgewing.
Hierdie 5 slaapkamer huis is baie kreatief uitgel. Daar is 4 badkamers met hoofslaapkamer en-suite. Die hoofslaapkamer se badkamer is ideaal vir ontspan met groot buitevenster om die bosveld in te nooi. Die houtvloere verleen waardigheid aan die groot huis.
''n Oopplan kombuis en spens is toegerus met mooi kiaat kassies. Die gasstoof en -oond verseker minder afhanklikheid aan Eskom krag en die eiendom is ook onafhanklik van munisipale water met sy eie boorgat en watertenk. 6 Sonpanele verseker deurgans elektrisiteit.
Met die groot braaikamer langs die swembad kan families heerlike gesinstyd geniet. Daar is ook ''n buite aantrekkamer en stort.
Die motorhuis maak voorsiening vir 4 motors met voldoende parkering binne die erf. ''n Groot werkgereedskamer is aan die motorhuis.
Bediende kwartiere beskikbaar op die erf.
n Pragtige tuin geniet die voordeel van besproeiing wat aangel is.
Property details
- Listing number T5534908
- Property type House
- Listing date 28 Jun 2026
- Land size 2 607 m²
- Floor size 500 m²
- Rates and taxes R 2 900
Property features
- Bedrooms 5
- Bathrooms 4
- En-suite 1
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 4
- Open parking 9
- Storeys 2
- Pet friendly
- Access gate
- Built in cupboards
- Laundry
- Patio
- Pool
- Staff quarters
- Storage
- Study
- Kitchen
- Garden
- Scullery
- Pantry
- Family TV room
- Paving
- Lapa
- Aircon