Rates R 1050
Levy R 1900
2 Slaapkamer woonstel in n veilige kompleks in Flamwood. Ruim vertrekke, ooplan kombuis en leefarea. Kombuis het kersie houtkaste.Volledige badkamer met stort en bad.
Kamers het eie ingeboude kaste en vloerbedekking is matte. Hierdie eenheid is n grondvloer met n lieflike stoep vir die warm somers aande
Key Property Features
2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Lounges