176 ha Land available in Klerksdorp Central
TE KOOP: 167 ha Weidingplaas naby Klerksdorp, Noordwes
Hierdie is n gevestigde, goed-toegeruste weidingplaas in die Klerksdorp-omgewing in Noordwes.
Ideaal vir die voltydse of semi-kommersiële boer wat waarde heg aan natuurlike weiding en praktiese infrastruktuur.
GROOTTE EN GRONDGEBRUIK:
176 ha natuurlike weiding
Gewone veekamp-heinings in goeie toestand.
3 Kampe met elk hul eie suipings.
Potensiaal vir besproeiing
WATERVOORSIENING:
Sterk waterbronne
2 sementdamme
1 Grond dam
1 boorgat toegerus met windpomp
1 boorgat toegerus met dompelpomp
VEEHANTERING & BERGING:
Veehanterings fasiliteite
Drukgang en laaibank
Stoorkamer met 3 aparte stoorvertrekke
Aftak vir 3 voertuie
VERBLYF:
2 werkershuise
Hoof woonhuis (3-slaapkamer) op die plaas, wat saam met die plaas verkoop word ideaal vir die boer of as toesighoudende woonhuis
AGTERGROND: Hierdie plaas is al 38 jaar in dieselfde familie se besit en vorm deel van hul nalatenskap.
Die plaas toon baie potensiaal.
Kontak vandag nog vir meer besonderhede of om n afspraak te maak om hierdie werklik unieke eiendom te besigtig.
FOR SALE: 176 ha Grazing Farm near Klerksdorp, North West
This is a well-established and well-equipped grazing farm located near Klerksdorp in the North West province.
Ideal for a small-scale or semi-commercial farmer who values natural grazing and practical infrastructure.
SIZE & LAND USE:
176 hectares of natural grazing
Standard livestock fencing in good condition
Potential for irrigation
WATER SUPPLY:
Strong water sources
2 cement dams
1 ground dam
1 equipped borehole with windmill
1 equipped borehole with submersible pump
LIVESTOCK HANDLING & STORAGE:
Livestock handling facilities
Crush pen and loading ramp
Storage building with 3 separate storerooms
Carport for 3 vehicles
ACCOMMODATION:
2 worker houses
3-bedroom farmhouse included in the sale ideal for owner-occupier or farm manager
BACKGROUND: This farm has been in the same family for 38 years and has served as a cherished homestead.
Lots of potensial awaits for the new owner.
Contact me today for more information or to schedule a viewing of this unique and practical farming opportunity.
Property details
- Listing number T5152005
- Property type Residential Land
- Listing date 14 Jul 2025
- Land size 176 ha