R 2 900 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Wilkoppies

3 2 4

Moderne 3 slaapkamer meenthuis is n sekuriteits kompleks. Ooplan kombuis met aparte leefarea, ingeboude braaiarea op die balkom met n lieflike uitsig. volledige kombuis met houtkaste , gas stoof met n gas oond vir die gerief daarvan. 3 Slaapkamer met badkamers is op die boonste verdieping, Hoofslaapkamer het n ruim onsuite badkamer. Meenthuis het op die grond vloer n gaste kamer met eie badkamer, Volledige waskamer en werkkamer op die onderste vleul. Dubbel motorhuis en 2 onderdak parkeerplek . Klein tuin vir die min onderhoud maar ook vir die rustige kuier daarvan. Hierdie kompleks is naby hospitale en sake sentrum gelee. Gryp die geleentheid aan en kom besigtig die meenthuis..

Property details

  • Listing number T5010839
  • Property type House
  • Listing date 19 Mar 2025

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Covered parking 2
  • Pet friendly
  • Access gate
  • Balcony
  • Built in cupboards
  • Patio
  • Storage
  • Entrance hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Electric fencing
  • Family TV room
  • Paving
  • Guest toilet
  • Built In braai
  • Aircon

Photo gallery