R 1 400 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Wilkoppies

3 2 2

Moderne 3 slaapkamer meenthuis in veilige kompleks gelee in Wilkoppies. Oopplan kombuis en leefarea, kombuis het genoegsame kaste met marmer blad. Ruim eetkamer met skuifdeur wat toegang bied na die onderdak stoep, vir die kuier aande. Spat pool vir die gesin se ontspanning . Ruim hoofslaapkamet met ingeboude kaste en mooi badkamer. 2 slaapkamers het ingeboude kaste en gaste badkamer het n stort. Dubbel motorhuis geskik vir 2 motors wat direkte toegang bied na die eetkamer vir die veiligheid . Tuin is nie te klein nie en ook maklik hanteer baar . Meenthuis is gelee naby sake sentrums en skole. Hierdie kompleks bied die rustigheid vanself.

Property details

  • Listing number T5315904
  • Property type House
  • Listing date 25 Nov 2025

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2

Photo gallery