3 Bedroom House in Oos-Einde
3 Bedroom house waiting to be Sold Oos Einde
Hierdie eiendom is gelee op n ruim 838m2 pan-handle erf in die gevestigde en gewilde woonbuurt Oos-Einde.
Die woning bied besonderse potensiaal vir opknapping of herontwikkeling en is ideaal vir kopers wat waarde in ligging en moontlikhede raaksien. Die eiendom is gerieflik naby skole en n besigheidsentrum gelee, wat dit n praktiese en gesogte keuse maak.
Eienskappe van die woning:
Drie ruim slaapkamers
n Bykomende groot vertrek, tans gebruik as n speelkamer, met die moontlikheid om omskep te word in n hoofslaapkamer met en-suite badkamer
Een volledige badkamer
Afsonderlike gastetoilet
Aparte waskamer
Ruim kombuis wat funksioneel is, met geleentheid vir modernisering
Sitkamer- en eetkamerareas
Enkelmotorhuis
Netjiese, ruim tuin
Volledig omhein
Troeteldiervriendelik
Hierdie eiendom verteenwoordig n uitstekende belegging in terme van ligging en ontwikkelingspotensiaal.
Kontak ons gerus om n besigtiging te reel.
Property details
- Listing number T5395438
- Property type House
- Listing date 19 Feb 2026
- Land size 835 m²
- Floor size 840 m²
- Rates and taxes R 1
- Levies R 1
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 1.5
- Lounges 1
- Garage parking 1
- Open parking 4
- Pet friendly
- Staff quarters
- Study