R 215 000
calculate bond costs
1 100 m² Land available in Stella
1 100 m²
Tussen pragtige Kameeldoring bome staan hierdie twee oop stuk Kalahari erwe. Die erwe is omhein met palisade en is ongeveer 2500 vierkante meter groot. Stella is n klein plattelandse dorpie ongeveer 45 km van Vryburg af. Met goeie skole en goed gele tussen groter plekke soos Mafikeng, Delareyville en Vryburg is dit die ideale erf om n droomhuis te bou. Kontak ons gerus!
Property details
- Listing number T4411019
- Property type Residential Land
- Listing date 28 May 2026
- Land size 1 100 m²