1 Bed Apartment in Die Bult

1 1 1 ha 33

Ruim een slaapkamer woonstel naby aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom Kampus. Die luukse eenheid het n oop plan sitkamer en kombuis. Volledige badkamer met n bad en stort in. Geleë is omtrent 600 m vanaf die Noord-Wes Universiteit in n veilige, stil straat. Ekstra veiligheids aspekte soos die veiligheidshek by die voordeur en die afstandbeheerde hek en elektriese omheining verseker studente se veiligheid in die kompleks. Elke woonstel het geallokeerde parkeer plek.

Property details

  • Listing number T3848102
  • Property type Apartment
  • Erf size 1 ha
  • Floor size 33 m²
  • Rates and taxes R 300
  • Levies R 1 000

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Laundry
  • Garden

Photo gallery

>