3 Bedroom House in Die Rand
Netjiese 3-slaapkamerhuis bied die ideale kombinasie van gerieflike gesinslewe, n ruim erf en uitstekende beleggingspotensiaal.. n Huis met karakter, ruimte en uitstekende potensiaal in n gesogte sentrale ligging!
Hierdie netjiese 3-slaapkamerhuis bied die ideale kombinasie van gerieflike gesinslewe, n ruim erf en uitstekende beleggingspotensiaal.
Die eiendom beskik oor n pragtige, gevestigde tuin met n besproeiingstelsel, asook n ruim erf met vrugtebome wat n rustige en aangename buitelugruimte skep.
n Besonderse voordeel is die garage en buitekamer, wat met n bietjie kreatiwiteit omskep kan word in n aparte woonstel ideaal vir ekstra huurinkomste, gasteverblyf of selfs n privaat werkruimte.
Met sy uitstekende ligging in n goeie sentrale area, ruim erf en talle moontlikhede, bied hierdie eiendom n wonderlike geleentheid vir die voornemende koper wat op soek is na n huis met ng meer waarde en potensiaal.
n Eiendom met soveel moontlikhede maak dit jou volgende tuiste!
Property details
- Listing number T5641145
- Property type House
- Listing date 2 Oct 2026
- Land size 867 m²
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- Lounges 1