57 ha Farm in Upington Outlying
PRIMA KOMMERSILE BESPROEIINGS PLAAS IN UPINGTON DISTRIK.
Eerstens volg n kort samevatting van die eiendom en daarna die beskrwing daarvan.
Ons hoop om van u te hoor en gesels gerus met ons. Hierdie eiendom het oor die jare heen stampvol waarde gelewer aan die eienaar daarvan. Indien so eiendom in u oog is, kom ons gaan kyk hoe dit vir u van waarde sal wees. Lees ook gerus die beskrywing aan die einde. Groete, Jaco.
---------------------
Samevatting:
Prys: R16 Miljoen, oordragkostes en belastings uitgesluit
Groote: 57 Ha
Lopende saak, waarvan die oeste uitgesluit is.
Water: 19.2 Ha ingelys uit die kanaal
Boer tans met droog druiwe en lusern
Buitegrond is so 36 ha
Ligging is uit-en-uit PRIMA
-------------------------------------------
Fasiliteite en Verbeteringe:
ESKOM Enkel fase kragpunt
ESKOM Drie fase krag punt
Kommersile besproeiing
Buite veld
3 Slaapkamer woning
Woonstel
Buite leef area
Binne leef area
Rivier kamp en visvang plek
Lemoen, Suurlemoen, Naartjie, en Vye, bome
Stoor kompleks met werf
Skaapkraaltjie, kan so 100 ooie akkomodeer
Droograkke, en Droogbane
Water ingelys uit die kanaal
Grondam, pompkamer
--------------------
Beskrywing:
Ons bied aan u n lieflike leefstyl en kommersile besproeiings plaas in die hart van die Noord Kaap teen die Oranje rivier, suid-oos van Upington, wat afgesonderd gele weg van dorpe se gewoel en werkskaf is en met geen publieke toegangs- of deurpaaie nie.
Hier sal u in die wonderlike suiwer skoon lig die mooiste vistas en son ondergange sien oor die besproeiings lande, en Oranje rivier, met blou berge in die agtergrond om die uitsigte af te rond.
Hier sal u k lekker kan boer en leef weens die unieke en gesogte ligging weg van publieke gewoel, omring met ekstensiewe weidingsveld waar u waarskeinlik so klein kuddetjie ooie sal laat loop, gekombineer met wingerde vir droog druiwe en ho protein lusern gevestig op die besproeiings lande teen die Oranje rivier.
Die opstal met n gevestigde tuin en groot bome, is gerieflik en netjies afgerond, en gele in die midde van hierdie spoggerige werkende kommersile plaas. Die leefstyl hier is gemaklik, veilig, gerieflik en vir die wat van afgesonderde omgewings hou, sal dit verseker wonderlik wees. Ontspan gemaklik buite by die swembad gedurende die warm somer dae, of teen die rivier fasiliteite f selfs by die binnebraai vir daardie lekker koel aande.
Die woon geriewe is gerieflik, netjies en skep n smaakvolle leef huis met drie slaapkamers, en-siute badkamer, tweede vol badkamer, ruim kombuis met soliede hout kaste, ontbyt hoekie, eetkamer ruim sitkamer, ingeboude binne braai en kuier plek met pooltafel, wat uitloop op die gevoel van n luukse grasperk en uitsig oor die wingerde en Oranje rivier. Die buite gastekamer met en-suite is binne kort stap afstand van die opstal en verseker meer as geskik om u besoekende vriende en familie n belangrike gerieflike nagrus te gun na al die opwinding van die dag op die droom en prima plaas.
Kontak gerus vir Jaco by 072 MY AGENT vir verdere inligting en bespreking vir u besoek na die plaas.
Property details
- Listing number T5494559
- Property type Farm
- Listing date 21 May 2026
- Land size 57 ha