11 763 ha Farm in Upington Central
''n Gesogte Kalahari vee- en wildsplaas tussen Groblershoop en Upington, Noord-Kaap. 2 Eenhede | Totale grootte: 11 763 ha
EENHEID 1 5 230 ha | R13 450 000
Goed ontwikkelde 5 230 ha plaas in n gevestigde landbougebied, ideaal vir veeboerdery. Die eiendom bied twee gerieflike wonings, praktiese infrastruktuur, skure, stoorgeriewe en n volledig toegeruste slaghuis. Die plaas is goed omhein en in verskeie kampe verdeel met betroubare waterpunte, sterk boorgate, damme, Jo-Jotenks en toegang tot kanaalwater vanaf die Oranjerivier.
Hoofwoning
Kombuis met oopplan sit- en eetkamer
3-slaapkamers met lugversorgers
Binnebraai-area
2-badkamers
Opwaskamer
Tweede woning
Kombuis met oopplan sit- en eetkamer
2-slaapkamers met luversorgers
Oopdek met braai-area
Studeerkamer
2-badkamers
Opwaskamer
Infrastruktuur
Groot toesluitbare sinkskuur met sementvloer 405 m²
Oop sinkskuur met sementvloer 54 m²
Toesluitbare sinkstoor 96 m²
Oop skuur 108 m².
Slaghuis met koelkamer en volledige slaggeriewe
Weiding- en veefasiliteite
Weiding bestaan uit hardeveld, ranteveld en Savannah-veld
16-kleiner kampe 4-ha elk met elektriese heinings
5 groot kampe en 3 kleiner kampe
Waterkrippe in al die kampe
Wildheinings op grensdrade
2-veehanteringskrale
2-drukgange
2-laaibanke
25-ha per GVE
Waterbronne
Gratis toegang tot kanaalwater vanaf die Oranjerivier
Huishoudelike boorgat met son- en windpomp
20 x 5 000-liter Jo-Jo tenks
4-dro rivierlope
3-sterk boorgate
2-sementdamme
3-gronddamme
Addisionele inligting
1.Eskom-krag enkelfase
2.20-kva kragopwekker ingesluit
3.Los bates beskikbaar teen markverwante pryse
4.Word geboer met Santa-Gertrudis-beeste en Boerbokke
5.Vee kan apart aangekoop word om as n lopende saak te registreer
6. Verkoopprys sluit BTW uit
EENHEID 2 6 533 ha | R13 450 000
Hierdie wild- en beesplaas is gele in die Groblershoop-omgewing, ongeveer 58 km vanaf Upington, en grens gedeeltelik aan Eenheid 1.
Algemene Inligting
Geen geboude infrastruktuur op die plaas nie
Totale oppervlakte van 6 533-ha
Toegang via grondpad
Veefasiliteite en heinings
Beeshanterings-fasiliteit met kapasiteit vir meer as 200 beeste
Volledig omhein met 2.4 m wildheining
Verdeel in 6 kampe
Weiding en Terrein
Kombinasie van berg-, harde-, bosveld en gemengde grasvelde
Uitstekende potensiaal vir bees- en wildboerdery
Natuurlike weiding oor uiteenlopende terrein
Watervoorsiening
12-boorgate waarvan 8 toegerus is
5-windpompe
5-sonpompe
1 nie-permanente gronddam
4-sementdamme, waarvan een met n seil uitgevoer is
Dro rivierloop
Addisionele inligting
Geen Eskomkrag nie
Geen werkers met permanente verblyfreg nie
Geen grondeise teen die eiendom geregistreer nie
Gemiddelde jaarlikse renval van ongeveer 150 180 mm
Verkoopprys sluit BTW uit
Property details
- Listing number T5503606
- Property type Farm
- Listing date 29 May 2026
- Land size 11 763 ha