R 4 500 000
calculate bond costs
3 048 ha Farm in Carnarvon
4
1
4
3 048 ha
Farm for sale - Vosburg, Carnavon
3048ha Karoo Plaas Vosburg Carnavon
Hierdie netjiese Karoo plaas van 3048ha is ideaal gele naby die R386 tussen Carnavon en Prieska.
Die plaas bied n gerieflike 4-slaapkamer woonhuis, goed ontwikkelde waterbronne en praktiese infrastruktuur. Drakrag in die area is ongeveer 1 GVE per 30ha, met n gemiddelde jaarlikse renval van 250mm ideaal vir volhoubare kleinvee- of beesboerdery.
Kenmerke:
Grootte: 3048ha
Woonhuis: 4 slaapkamers
5 boorgate, 2 windpompe en 3 sonpompe
7 kampe vir doeltreffende weidingbestuur
BTW-geregistreerde verkoper
n Uitstekende geleentheid om n goed gevestigde Karoo plaas in n bekende veeboerdery-streek te bekom.
Property details
- Listing number T5225119
- Property type Farm
- Listing date 10 Sep 2025
- Land size 3 048 ha
Property features
- Bedrooms 4
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Garage parking 4
- Study
- Kitchen