Back
Menu
854 ha Farm in Douglas photo number 1
854 ha Farm in Douglas photo number 2
854 ha Farm in Douglas photo number 3
854 ha Farm in Douglas photo number 4
854 ha Farm in Douglas photo number 5
854 ha Farm in Douglas photo number 6
854 ha Farm in Douglas photo number 7
854 ha Farm in Douglas photo number 8
854 ha Farm in Douglas photo number 9
854 ha Farm in Douglas photo number 10
854 ha Farm in Douglas photo number 11
854 ha Farm in Douglas photo number 12
854 ha Farm in Douglas photo number 13
854 ha Farm in Douglas photo number 14
854 ha Farm in Douglas photo number 15
854 ha Farm in Douglas photo number 16

854 ha Farm in Douglas

POA

Land Area 854 ha

Die kroonjuweel van die Douglas besproeiingsgebied.

Die eenheid beskik oor n uiters netjiese en goed beplande infrastruktuur wat in n goeie toestand is en deurlopend in stand gehou word.

Die eienaar werk op n oorl sisteem wat grondgehalte en produksie vir gewasse se optimum benutting verseker.

Oes opbrengs is van die beste in die gebied, dit kan slegs verwag word van uiters intensiewe bestuurspraktyke van n eienaar wat sy vinger op die pols het van sy bedryf.

Eskom: Ja, 3 fase - 20 punte

Opgaardamme: 1

Pompe: 21

Spilpunte: 20

Waterregte: 593,5ha

Spilpunte: 575ha

Perseel 7

Spilpunte: 1 x 36ha, 1 x 27ha, 1 x 2.8ha

Pompe: 1 x 37kw, 1x 45kw, 1 x 22.5kw

Kragpunte: 2 x 100kva, 1 x 50kva

Woonhuise: 1 x 2 slaapkamer en 2 badkamer asook 1 x 3 slaapkamer en 3 badkamer, werkswinkel gedeelte

Store: 3 toe en 2 oop

Perseel 8

Spilpunte: 1 x 43ha

Pompe: 1 x 45kw

Kragpunte: 1 x 100kva

Woonhuise: 12 x Werkershuise met krag en water

Store: Geen

Perseel 9

Spilpunte: 1 x 36ha en 1 x 24ha

Pompe: 1 x 37kw

Kragpunte: 1 x 100kva

Geboue: Toegeboude stoor (12mx20m)

Perseel 11

Spilpunte: 1 x 40ha

Pompe: 1 x 45kw, 1 x 30kw, 1 x 15kw

Kragpunte: 1 x 150kva, 2 x 50kva, 1 x 25kva

Woonhuise: 1 x 3 slaapkamer, lapa, swembad en 5 werkershuise

Store: 4 toe

Perseel 13

Spilpunte: 2 x 21.5ha, 1 x 3ha

Pompe: 1 x 22.5kw en 1 x 30kw

Kragpunte: 2 x 50kva, 1 x 25kva

Woonhuise: 1 x 3 slaapkamer en 1 badkamer

Store: 1 toe en 1 oop

Perseel 14

Spilpunte: 1 x 25ha, 1 x 30ha

Pompe: 2 x 30kw vir spilpunte, 1 x 22.5kw vir pekanneute

Kragpunte: 1 x 100kva, 2 x 50kva

Woonhuise: 1 x 3 slaapkamer, buite stoor en geboue

Store: 1 oop en 2 toe

Perseel 15

Spilpunte: 1 x 29ha, 1 x 33ha

Pompe: 2 x 30kw

Kragpunte: 1 x 100kva

Woonhuise: 1 x rivierhuis 3 slaapkamer en 1 badkamer, buite ablusie geriewe en kampterrein

Store: 1 oop en 1 toe (boot stoor)

Read More

Contact Agent

854 ha Farm in Douglas photo number 1
854 ha Farm in Douglas photo number 2
854 ha Farm in Douglas photo number 3
854 ha Farm in Douglas photo number 4
854 ha Farm in Douglas photo number 5
854 ha Farm in Douglas photo number 6
854 ha Farm in Douglas photo number 7
854 ha Farm in Douglas photo number 8
854 ha Farm in Douglas photo number 9
854 ha Farm in Douglas photo number 10
854 ha Farm in Douglas photo number 11
854 ha Farm in Douglas photo number 12
854 ha Farm in Douglas photo number 13
854 ha Farm in Douglas photo number 14
854 ha Farm in Douglas photo number 15
854 ha Farm in Douglas photo number 16