R 5 400 000
calculate bond costs

4 Bedroom House in Orania

4 2.5 14 5 140 m² 315 m²

PLAASVREDE IN DIE HART VAN DIE DORP UNIEKE HOEWE TE KOOP IN ORANIA

ALLEEN MANDAAT

n Skaarse juweel een van die laaste ruim hoewes in die dorpsgebied, perfek vir diegene wat luuksheid en rustigheid in een soek. Ervaar die beste van beide wrelde: dorpsgerief én plaasatmosfeer, alles binne loopafstand van winkels en kuierplekke.

Hoofhuis Hoogtepunte:

-5 140 m erf met eindelose potensiaal

-4 ruim slaapkamers | 2.5 stylvolle badkamers

-Oopplan leefareas met lugverkoeler en antrasietstoof ideaal vir gesinslewe en onthaal

-Werk-van-huis opsie met 4de slaapkamer

-Aparte waskamer vir ekstra gerief

-Lieflike kuierstoep op die westekant met ingeboude braai kyk uit oor die landerye en geniet asemrowende sonsondergange

-Pas oorgeverf herehuis netjies en gereed om in te trek

Ekstra Verblyf andamp Inkomstegeleenthede:

-1 x 1-slaapkamer woonstel met eie afdak

-2 x jonkmanswoonstelle perfek vir verhuring of gaste

-Skep passiewe inkomste terwyl jy in jou droomhuis woon

Potensiaal:

Gebruik die eiendom as n perskeboord, neutplaas, of selfs n kleinskaalse boerdery die geleenthede is volop!

-Verblyfreg is n vereiste

-Finansiering beskikbaar OSK lening opsies

Moenie hierdie unieke kans misloop nie eiendomme soos dié kom selde in die mark!

Alleen mandaat kontak ons vandag nog vir meer inligting of om n privaat besigtiging te bespreek.

HOSPITES PROPERTIES (PTY) LTD trading as RE/MAX Connections (Irene) operates in terms of a franchise agreement with RE/MAX of Southern Africa.

Property details

  • Listing number T5079416
  • Property type House
  • Listing date 16 May 2025
  • Land size 5 140 m²
  • Floor size 315 m²

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2.5
  • En-suite 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Open parking 12
  • Pet friendly
  • Deck
  • Fenced
  • Laundry
  • Patio
  • Scenic view
  • Wheel chair friendly
  • Garden
  • Pantry
  • Paving
  • Fireplace
  • Aircon

Photo gallery