R 2 800 000
calculate bond costs
2 235 ha Farm in Van Wyksvlei
2 235 ha
200 m²
VAN WYKSVLEI: Karooveld met leegtes
Gelee tussen die R361 teerpad en die van Wyksvlei dam.
Die 2235-hektaar bestaan uit 2 titelaktes.
Die topografie bestaan uit die grens van Wyksvlei dam, die bekende spitskop aan die weste, bulte en gelyk vlaktes en leegtes met n droe rivier wat deur die noordelikste gedeelte loop.
Daar is baie 9 gatdamme en reenwater opvangdamme. Infrastruktuur is 7 windpompe met damme en krippe, asook 14 kampe.
Veld is goed bedek hoofsaaklik bossies, struike, boesman gras asook doringbome langs die rivier gedeeltes.
Te koop teen R2,8 miljoen. BTW geregistreer.
Property details
- Listing number T5172641
- Property type Farm
- Listing date 30 Jul 2025
- Land size 2 235 ha
- Floor size 200 m²
Property features
- Security post