


R 120 000
calculate bond costs
1 338 m² Land available in Calvinia
1 338 m²
Onbeboude erf te koop in Calvinia
Alleenmandaat
Goedgelee erf met uitsig oor die Hantamberge te koop in Calvinia.
Naby Calvinia Hoerskool.
Erf grootte: 1338 vierkante meter.
Munisipale Dienste beskikbaar.
Aangrensende erf van 1338 vierkante meter ook te koop.
Skakel die agent vir besigtiging en meer besonderhede.
Property details
- Listing number T4912602
- Property type Residential Land
- Listing date 9 Jan 2025
- Land size 1 338 m²