R 2 350 000
calculate bond costs
2 210 ha Farm in Brandvlei
2 210 ha
Brandvlei - 2 210.3894 ha
Brandvlei: Plaas van 2 210.3894 ha
40 km vanaf Brandvlei op die R27 na Kenhardt.
Verbeteringe: 1 sonpomp, 2 windpompe, 3 skaapkrale, 7 kampe.
+/- 1000 ha rivierveld met soetdoring bome en gannas.
Sakrivier loop ongeveer 4 km deur die plaas.
Goeie gras en bossieveld.
Geen woonhuis/stoor.
Property details
- Listing number T4091963
- Property type Farm
- Listing date 20 Jun 2025
- Land size 2 210 ha
- Rates and taxes R 1
- Levies R 1