R 3 400 000
calculate bond costs

Farm in Brandvlei

6 2

Brandvlei plaas Te Koop Stap in en boer!

Grootte: 4303 Ha

Top Veld en Infrastruktuur

Veld: Geniet goeie soet gemengde bossie en grasveld.

Verbeteringe: Die plaas is verdeel in 16 kampe met veesuipings.

Water: Water word verskaf deur 4 boorgate, waarvan 1 ''n deelgat is.

Omheining: Baie netjiese plaas met goeie heinings en jakkalsproef omhein.

Veegeriewe: Skaapkrale en ''n dipgat.

Gerieflike Woning

Hoofhuis: Groot 6 slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, kombuis, eet- en sitkamer. Woning benodig aandag.

Ekstra: Daar is ook ''n geboude skuur en 2 werkershuise.

Unieke Ekstras

Die plaas spog met ''n vliegtuigaanloopbaan!

Dit is ''n baie netjiese plaas letterlik ''n Stap in en boer geleentheid.

Moenie hierdie puik belegging misloop nie! Kontak ons gerus om te besigtig.

Property details

  • Listing number T5329726
  • Property type Farm
  • Listing date 9 Dec 2025

Property features

  • Bedrooms 6
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Staff quarters

Photo gallery