R 8 925 000
calculate bond costs

4 725 ha Farm in Merweville

1 1 4 725 ha

n Skaapplaas in die Merweville area. Die plaas beskik oor goeie gemengde gras- en bossieveld (droë rivier lope met doringbome).

Daar is n 4 vertrek woonhuis op die plaas, asook windpompe, kampe, damme en veehanterings geriewe.

Die eienaar is vir BTW gerigestreer.

Eskom: Nee

Boorgate: 10

Windpompe: 9

Damme: 2

Opgaardamme: 2

Suipings: 16+ Grond damme

Reënval: 160mm / jaar

Drakrag: 36ha/GVE 1:6/KVE

Soort weiding: Gemengde gras- en bossieveld

Kampe: 8

Toestand van draad: Goed

Krale: 3

Wildspesies:

Kleinwild

Trek Koedoes

Vlakvarke

Springbokke

Wildwering: Westelike heining

Verbeteringe/Geboue:

1 Slaapkamer woonhuis met 1 badkamer, sitkamer en kombuis.

Skeer skuur

Naaste dorp/veilingskrale/ko-operasie: Merweville

Property details

  • Listing number T4202910
  • Property type Farm
  • Listing date 1 Jul 2025
  • Land size 4 725 ha

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Kitchen

Photo gallery