R 1 170 000
calculate bond costs
860 m² Land available in Great Brak River
860 m²
Grootbrakrivier Erf te Koop met Berguitsig
Die goedgeleë erf van 860 m, het n uitsig na die berge.
In n gewilde area, naby alle geriewe in die dorp.
Die erf is ruim genoeg om n huis plus n woonstel te bou vir ouma of oupa.
Property details
- Listing number T4972069
- Property type Residential Land
- Listing date 20 Feb 2025
- Land size 860 m²