290 ha Farm in Albertinia
290Ha of beauty and tranquility.... Mooi natuurskoon, Duineplaas met fynbos te koop in Albertinia, Suid-Kaap
Dual Mandate
290Ha of beauty and tranquility.... The best place to get peace and be close to nature.
Grond het ''n waterput wat daagliks water gee. Sterk ondergrondse water-aar is aangewys.
Om inkomste te genereer kan fynbos, blomme proteas, speldekussings, suikerkanne om ''n paar te noem ge-oes word asook dekriet waarvoor Albertinia landwyd bekend is sowel as braai- en kaggelhout. In hierdie area word ook suksesvol met beeste sowel as met wild geboer.
Alhoewel daar ''n werkershuisie is, kort dit redelike aandag en dak moet vervang word.
Die beste is egter die mooi natuurskoon sowel as die rustigheid, afgesonder en tog slegs ongeveer 10km vanaf die N2 en 40km vanaf Stilbaai.
Skakel my gerus indien u hierdie besonderse Koper is en die eiendom wil besoek...
Property details
- Listing number T4864981
- Property type Farm
- Listing date 9 Feb 2026
- Land size 290 ha