New

755 m² Land available in Kleinbaai

755 m²

Gryp hierdie uitstekende geleentheid aan om ''n ideale huis te bou in die gesogte Kleinbaai woonbuurt van Gansbaai. Die erf bied ongekende potensiaal vir die ontwikkeling van ''n permanente woning, ''n perfekte vakansiehuis, of ''n slim belegging. Gelee net ''n kort stappie vanaf die pragtige kuslyn, die hawe, en al die nodige geriewe wat Kleinbaai bied, hierdie ligging is ideaal. Moenie hierdie goue kans misloop om deel van die kusleefstyl te word en u droomhuis te verwesenlik nie kontak ons vandag nog vir meer inligting.

Property details

  • Listing number T5335840
  • Property type Residential Land
  • Listing date 16 Dec 2025
  • Land size 755 m²

Photo gallery