R 7 900
Per Month
2 Bedroom Garden Cottage in Bloemfontein Outlying
2
1
2
Available: 01 Aug
Netjiese 2-slaapkamerte huur op klein hoewe, slegs 5 km vanaf Makro.
Hierdie eenheid bied 2 slaapkamers, ''n oopplan leefarea en kombuis met ''n tweeplaat-gasstoof geen oond. Die eenheid beskik ook oor ''n privaat tuin en ''n afdak met parkeerplek vir 2 voertuie.
Twee klein hondjies sal met vooraf goedkeuring oorweeg word.
Die erf het verskeie eenhede wat ''n gemeenskaplike swembad en braai-area deel. Die omgewing is baie veilig en bied rustige hoewe-lewe
Koopkrag en water word gelees
Property details
- Listing number RR4704546
- Property type Garden Cottage
- Listing date 22 Jun 2026
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Covered parking 2
- Built in cupboards
- Kitchen
- Garden