R 6 000
Deposit: R 6 000
1 Bedroom Garden Cottage in Nimrod Park
1
1
1 980 m²
34 m²
Available: 01 Jan
Fully Furnished Garden Cottage
Veilige Tuinwoonstel ''n Tuiste Weg Van Die Huis
Volledig gemeubileerde, selfsorg-tuinwoonstel beskikbaar vir maandelikse huur, ideaal vir ''n enkellopende werkende professionele persoon wat ''n veilige en gemaklike tuiste weg van die huis soek.
Hierdie privaat en goed ingerigte woonstel bied ''n rustige oop uitsig en ''n ontspanne leefomgewing, perfek na ''n besige werksdag.
Ingesluite dienste:
Wasgoed en skoonmaak een keer per week
Veilige onderdakparkering
Water ingelsluit by huur
Vooruitbetaalde elektrisiteit
Gerieflik gelee naby alle geriewe en slegs 7 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.
Bykomende besonderhede:
Deposito vereis
Terme en voorwaardes geld
Skakel om ''n besigtiging te reel en geniet ''n gemaklike, moeitevrye verblyf.
Property details
- Listing number RR3693955
- Property type Garden Cottage
- Listing date 22 Dec 2025
- Land size 1 980 m²
- Floor size 34 m²
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Patio
- Security post
- Furnished
- Garden