AVAILABLE:1 June 2024
2 Bed House in Rusticana
R 5 200 Deposit R 6 650
Address: 19 Rusticana
2 Beds
2 Baths
1 Garages
Baie netjiese meenthuise in gevestigde kompleks net 8km vanaf Vaal Mall in Vanderbijlpark beskikbaar. 24 huise in kompleks. Baie rustig en veilig. Grens aan teerpad, dus geen grond/stof pad nie.
Solar Geysers en Pre-Paid krag.
Die kompleks beskik ook nou oor fiber internet (vir u eie rekening).
Skakel of whatsapp asb vir meer inligting.
Let ook asb daarop dat foto's op hierdie blad algemene foto's van die kompleks is, en nie die spesifike eenheid is wat beskikbaar is nie. Eenhede lyk almal basies dieselfde maar binne afwerkings mag effens verskil aangesien die kompleks oor die afgelope 20 jaar in 3 fases gebou is. Maak asseblief 'n afspraak en kom besigtig die beskikbare eenhede self indien u belangstel.
Key Property Features
2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Garages
✔
Access Gate
✔
BIC
✔
Family Tv Room
✔
Fenced
✔
Kitchen
✔
Pet Friendly
Contact landlord
To rent by landlord