New
R 15 500 Per Month
Deposit: R 15 500

4 Bedroom House in Villieria

4 2 3
Available: 15 Sep

Privaat verhuring GEEN AGENTE: - Kredietwaardigheid asoook verwyssings word benodig en nagegaan vir die aansoek.

Besigtiging SLEGS per telefoniese afspraak - Kontak asb direk om te reel vir n afpsraak

Hoog gelee in Villieria naby Hoerskool John Voster in Meyerstraat en Pieter Human Park

Munisipaliteit dienste nie ingesluit nie Krag word gemeter - prepaid water

Ruim - 4 Slaapkamers met twee badkamers - Hoofslaapkamer - On Suite

Sonnige en ruim sitkamer

Kombuis met aparte opwaskamerkamer - granite tops

Ruim eetkamer

Braai kamer

Wendy vir stoorplek

Sekriteit alarm, elektriese fence, beams om die huis asook CCTV kameras

Afstand beheerde hek

Geen rook word toegelaat in die woning nie

Swembad -sout swembad chlorinator - swembad word nie gedeel nie

Boorgat vir die tuin besproeiing asook tuindienste INGESLUIT Een keer per week

Dierevriendelik slegs twee KLEIN hondjies ASB GEEN katte Onderhewig aan goedkeuring

Op die erf is ook n tuinwoonstel wat nie deelmaak van die verhuring nie en is elk privaat met eie tuin en ingang

Verkieslik n rustig familie met n vaste inkomste. - Beperk tot 6 persone vir die perseel.

Loopafstand na Checkers en skole

Vir die aansoek van die huurneming is dit streng onderhewig aan goedkeuring proses.

- Indien ek die oproep nie kan neem nie WhatsApp vir n afspraak, asb.

Property details

  • Listing number RR1279137
  • Property type House
  • Listing date 3 Jul 2026

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Covered parking 3
  • Pet friendly
  • Access gate
  • Alarm
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Laundry
  • Pool
  • Scenic view
  • Walk in closet
  • Entrance hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Electric fencing
  • Family TV room
  • Built In braai
  • Irrigation system
  • Lapa
  • Borehole

Photo gallery