2 Bedroom House in Waverley
Die woonstel is die hoofgedeelte van 'n huis, leefruimte heeltemaal apart, soos 'n duet huis.
Dit behels die volgende:
1 parkering onder afdak, asook parkering in oprit of op die gras
Voorportaal en gang
Ruim sitkamer
Hoofslaapkamer met ingeboude kaste:
Tweede slaapkamer sonder kaste, ongeveer ses meter vanaf hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer is ook geskik om as 'n eet-TV-studeer-spaarkamer te gebruik. Dit kan ook met 'n room divider in twee slaapkamers verdeel word
Badkamer met bad, stort en wasbak
Aparte toilet met wasbak
Groot kombuis
Sekuriteit: diefwering, buiteligte, sekuriteitsmaatskappy.
Behalwe die huis, word die erf met twee bachelor woonstelle in die buitegebou gedeel. Graag iemand met christelike waardes daar heers tans 'n aangename atmosfeer op die erf en ons wil graag so behou.
Water en ligte word gemeter.
Verkieslik geen troeteldiere.
Daar is 'n R600 afslag as die huurder die tuin versorg.
Property details
- Listing number RR3535265
- Property type House
- Listing date 17 Feb 2026
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Open parking 1
- Covered parking 1
- Entrance hall
- Kitchen