New
R 5 500 Per Month
Deposit: R 5 500

1 Bedroom House in Erasmusrand

1 3 9 1 644 m² 25 m²
Available: 01 Oct

Kamer te huur in Erasmusrand

Kamer beskikbaar in Erasmusrand - jong professionele huis

Ons soek ''n 6de ou om by ons huis in Erasmusrand aan te

sluit. Ons is 5 jong, werkende professionele mense ingenieurs, entrepreneurs,

sagteware-ontwikkelaars en finansile bestuurders.

Dis nie ''n commune nie - ons is vriende wat saam woon en

soek iemand wat by ons aktiewe, doelgerigte en sosiale leefstyl pas.

Die huis beskik oor:

Swembad | Tuisgim | Groot

braai-kuierarea | Pooltafel

2 sitkamers | Kantoor | Groot tuin |

Veilige parkering

Rugsteunkrag | Rugsteunwater

Die vibe:

Rustig gedurende die week, meer sosiaal oor naweke. Ons is aktief, werk hard en

hou van braais en saam kuier. Ons drink min tot glad nie in die huis nie en

verkies iemand wat ook ''n gesonde, aktiewe leefstyl het. Ons is Christene en

waardeer ''n respekvolle, waardegedrewe huishouding. Afrikaanssprekend is

verkieslik.

Kamer:

- Onmeubileerd

- Gedeelde badkamer

- Onmiddellik beskikbaar

- Slegs mans

- Ideaal 23-35 jaar

- Minimum 6-maande kontrak

Koste:

Huur: R5 500 pm

Huishoudelike uitgawes: R2 000 pm via Splitwise

Insluitend water, elektrisiteit, WiFi, skoonmaak 3 per week en tuindienste

Erasmusrand, Pretoria - 2 min vanaf die R21N1 en naby Castle

Gate.

As jy meer soek as net ''n kamer en dink jy sal goed by die groep pas, stuur

vir ons ''n boodskap. Ons soek die regte persoon, nie net iemand om die

kamer te vul nie.

INFOGLOBE PROP CC trading as REMAX Infoglobe Constantia operates in terms of a franchise agreement with REMAX of Southern Africa.

Property details

  • Listing number RR4780662
  • Property type House
  • Listing date 22 Sep 2026
  • Land size 1 644 m²
  • Floor size 25 m²

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 3
  • Lounges 2
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Open parking 7
  • Pet friendly
  • Access gate
  • Gym
  • Laundry
  • Pool
  • Storage
  • Study
  • Entrance hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Paving
  • Guest toilet

Photo gallery